bocke is bomme

vir my dooie broer, Tiro

daar was ’n swartman sy naam was Tiro, Abraham

(en Tiro lê in sy eie bloed)

hy wou mos geleerdheid gaan haal uit ’n ‘universiteit’

(en Tiro lè in sy eie bloed)

waar hy hardegat geword het om sy opvoedingtóé te pas